kerkseel

Gereformeerde Kerk
Bellville

Gereformeerde Kerk
Bellville

kerkgebou
Valid XHTML 1.0 Transitional Valid CSS!
  • Wat nuut is:
    • Dr Thinus du Plessis is tans met langverlof. Tydens sy afwesigheid word eredienste deur ander predikante waargeneem. Daar is voorlopig nie teksweergawes van die eredienste beskikbaar nie, maar wel klankweergawes.
    • U kan nou luister na 28 Junie se eredienste gelei deur ds MP Hendricks (Menu: "Eredienste").
    • Bybelstudie oor Openbaring Hoofstuk 6 is gelaai (Menu: "Bybelstudies").
  • Preke en ander dokumente word in pdf formaat gelaai. Vir Windows-gebruikers: U benodig Adobe Acrobat Reader of Foxit Reader om dit te kan lees. Albei programme is gratis. Adobe Acrobat is ook beskikbaar vir Linux.
  • Indien u graag die nuutste preke, bybelstudies en ander studiestukke per e-pos wil ontvang, laat my asb weet by webmeester.gkbellville@gmail.com.
  • Die webwerf beskik nie net oor 'n argief van preke in klankformaat nie, maar het ook 'n uitgebreide versameling van preke in teksformaat. Hierdie preke is geskik vir gebruik by leesdienste en heelwat daarvan is ook in Engels vertaal. Kyk onder "Eredienste" en "English Sermons" op die menu aan die linkerkant.
  • Indien u iets oor 'n bepaalde onderwerp op die webblad soek, tik net 'n kodewoord(e) hieronder in en druk "Soek".

    Google Custom Search
Adres:
Broadway 6
Posbus 5009
Bellville 7535

Eredienstye:
Sondae:
09:30 en 18:30.
Feesdae:
9:00 of 19:00.

Predikant:
Dr MJ du Plessis

Skriba:
Gert Swanepoel

Admin Beampte:
Margo Nijeboer

Koster:
Margo Nijeboer

Webblad redaksie:

Klankversorging:
Frans Nijeboer
Jacobus Venter

Vertalers:
Willem de Haan (English)
Geert v Jaarsveld (English)
Fred Scheepers (English)
Nols Swanepoel (Setswana)

Webmeester:
Ben van der Walt