- Met Internet Explorer 7 en 8 en ander weblesers soos Mozilla Firefox,
Google Chrome of Opera is daar geen probleme met die webwerf nie.
- Die "Tuisblad" lyk goed op Internet Explorer 9. Maak net seker dat u
webleser ("browser") nie op "Compatibility" gestel is nie.
- By die "Eredienste" en "Sermons" bladsye moet u egter die webleser op
"Compatibility" stel.
- Wanneer u weer wil terugkeer na die "Tuisblad", sorg dat
"Compatibility" gekanselleer is deur weer op die die ikoon te
kliek.