- Indien u probleme ondervind met die webwerf op
Internet Explorer 9 (bv die menu aan die linkerkant wat nie
sigbaar is nie), kliek asb hier.
- Wat is nuut op die webwerf?
- Die Lewende
Stene se Facebook
skakel.
- Eredienste word lewendig en in-tyd uitgesaai.
Onthou ons eredienste begin Sondae om 09:30 en 18:30 SA tyd en
kerklike feesdae om 9:00 (indien dit 'n openbare vakansiedag is)
en om 18:30 (indien dit nie 'n openbare vakansiedag is nie).
Wanneer die kerklike feesdag op 'n Sondag val, geld die normale
eredienstye.
Kliek asb op die luidspreker gedurende
hierdie tye om daarna in te skakel.
- Om die dienslewering van ons webblad te verbeter,
verwelkom ons u insette. Sal u asb die onderstaande gasteboek
invul?
- As u om een of ander rede nie na die direkte
uitsending van die erediens kan luister nie, kan u nog steeds na
enige van die groot versameling eredienste op ons webblad
luister. Linkskliek op "Eredienste" op die menu aan die
linkerkant en dan op die skakel onder "Datum/(erediens in klank
skakel)" onder "Preke in Klankformaat (mp3)". Om die preek op u
hardeskyf af te laai om later weer daarna te luister, regskliek
op die verlangde skakel en linkskliek dan op die verlangde item
op die menu wat oopmaak.
Om 'n geskrewe preek in pdf formaat af te laai, gaan na die
"Eredienste" blad deur op die item op die menu aan die
linkerkant te kliek. Gebruik dan die skakel onder "Erediens op
Skrif".
-
Wat is nuut?
-
- U kan ook luister na 29 Januarie se
preke (en vroeër) op ons webtuiste
(Menu: "Eredienste").
- Sondag 5 Februarie se preke deur ds Coen Vrey asook die vertalings daarvan, is
gelaai.
- Sondag 5 Februarie se Loot is gelaai.
- Ons begin nou met 'n nuwe reeks bybelstudies,
Dienaarskap.
-
Indien u iets oor 'n bepaalde onderwerp op die webblad
soek, tik net 'n kodewoord(e) hieronder in en druk
"Soek".
|
Adres:
Broadwaystraat 6
Bellville 7530
Posbus 5009
Bellville 7535
Kerkkantoor oop Donderdae:
09:00 tot 13:00
Tel: 021 945 1515
(reg teenoor die Louis Leipoldt Hospitaal)
Eredienstye:
Sondae:
09:30 en 18:30.
Feesdae:
9:00 of 19:00.
Predikant:
Ds CCA Vrey
Michiel Laubschersingel 32
Panorama
Parow 7500
Tel: 021 911 5419
Sel: 082 808 4432
Skriba:
Adriaan Louw
Sel: 082 787 7116
Kassier:
Daan Joubert
Sel: 083 400 3105
Admin Beampte:
Koster:
Margo Nijeboer
Sel: 083 263 4523
Orrelis:
Anneli
Groenewald
Tel: 021 945 1393
Webblad
Klankversorging:
Frans
Nijeboer
Mannes
Nijeboer
Vertalers:
Willem de Haan
Fred Scheepers
Geert van Jaarsveld
Deléne Vrey
Webmeester:
Ben van der
Walt
Tel: 021 903 1505
|