embleem

Kereke ya Gereformeerde
Bellville

Kereke ya Gereformeerde
Bellville

kerkgebou


Valid XHTML 1.0 Transitional Valid CSS!
  1. Die Setswana afdeling van ons webblad is nog in sy vroeë ontwikkelingstadium en heelwat  werk  moet nog aan die interne struktuur gedoen word.  U kan egter nou al die eerste Bybelstudiestuk oor Openbaring 1: 1-3 (Menu: "Thuto ya Bibele"),  asook  preke oor Jeremia 6: 8 en 1 Timoteus 3:5: HK Sondag 48 (Menu: Eredienste) in die Tswana taal aflaai. 
  2. Die Afrikaanse en Engelse weergawes van die  preke kan natuurlik ook afgelaai word om dit parallel met die Tswana weergawes te bestudeer.
 
Adres:
Broadway 6
Posbus 5009
Bellville 7535

Eredienste:
Sondae:
09:30 en 18:30.
Vakansiedae:
9:00 of 19:00.

Moruti:
Dr MJ du Plessis

Mokwal�di:
Gert Swanepoel

Admin Beampte:
Margo Nijeboer

Koster:
Margo Nijeboer

Webbladredaksie:

Motokafatsimodumo:
Frans Nijeboer
Jacobus Venter

Mofetoledi:
Willem de Haan (English)
Geert v Jaarsveld (English)
Fred Scheepers (English)
Nols Swanepoel (Setswana)

Modiriselog�lo:
Ben van der Walt