top of page
Evangelisasie Aksies

Borg 'n Bybel
Die doel is om die gemeente betrokke te kry om finansieĢle hulp aan die Bybelgenootskap van SA te verleen om bekostigbare Bybels aan almal beskikbaar te stel.
Kontak Sr. Lizette Opperman
bybel@gkbellville.org
Bokmakierie4Christ
Bokmakierie4Christ Uitreik
Kontak Sr. Judy Venter


Connecting Prisoners with Mentors in Christ-centred relationships so that Lives, Prisons and Churches are restored. through the Gospel.
Kontak Br. Frans Nijeboer
bottom of page
